Apr 26, 2018 | LATEST NEWS
Ons Bloukraanvoëls was in die kollig die afgelope paar weke, en n hoogtepunt was die publikasie van die artikel oor die vennootskap tussen die Overberg Kraanvoël Groep en die Boere van die Overberg. Dit is n storie van hoop, en was gepubliseer in Suid Afrika se...